Vir die fynproewerMet die hand gemaak op die Weskus
Het jy Vrae?

Gereelde Vrae

Alles wat jy moet weet oor SAFYN™ se bestanddele, veiligheid en ons heerlike lekkernye.

SAFYN™ word met natuurlike bestanddele gemaak en met rou, onverhitte heuning gesoet. Ons gebruik geen kunsmatige kleurstowwe, preserveermiddels of byvoegsels nie, wat SAFYN™ ’n gesonder keuse maak vir kinders — veral dié met neurodiversiteit soos ADHD of outisme.

Nog vrae?

Ons is altyd hier om te help. Kontak ons span direk.